SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 13 April
TEMA: Ek is deel van ‘n gesin...
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Welkom Afkondig |
MG |
5 minute vooraf |
|
|
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
|
0001 |
MG |
Lof |
Dankie vir die more. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 682 LB203:1,3,5 Loof die Here al wat lewe (203) Dankie, vir hierdie skone more. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 699 Pa wat omgee Father God I wonder. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 741 Nie altyd maklik om deel van ‘n gesin te wees nie - Jesus se groot gebod ook vir gesinne Liefde bring verandering. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 891 |
682 203 699 0003 741 891 |
Liturg |
Doop |
Doopouers kom na vore Formulier Doop Gelukwensing Musiek: |
0004 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Psalm 139 (fetus) |
0005 |
MG |
Aanbidding |
Hemelvader (ek aanbid U) (FLAM 48). . . . . . . . . . . . . . . .723 LB266 Ons Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .945 |
723 945 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Gen 1-3 Video: Ice Age |
Skrif DVD-1 |
Liturg |
Preek |
Ek is deelvan ‘n gesin! |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Soos ‘n man van die woord (Slegs manne) |
0006 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Ons Vader neem ons hande (LB532). . . . . . . . . . . . . . . . 950 |
950 |
Liturg |
Seën |
|
|
|
|
Ek en my huis. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 736 |
736 |
Preekskets
INLEIDING
Verskillende lande - oral terug na gesinne
Bybel: Genesis - man - vrou - kinders
HOE LYK ‘N GESIN?
Pa, ma, twee kinders kinders.
Bybel:
• Eerste gesin: pa, ma en twee seuns - later nog ‘n seun
• Job: Man, vrou, tien kinders
• Jakob: Man, vrou, vrou, 10 kinders, 2 kinders
• Dawid: Pa, ma, 7 seuns
• Abraham: Man, vrou. Seun. Stiefseun
• Naomi: Ma & skoondogter
• Jesus:
Gesinne lyk verskillend
GESINNE VANDAG
• Tradisionele gesinne
• Pa, ma. Kinders
• Enkel-ouer gesinne
• Pa & kinders
• Ma & kinders
• Uitgebreide gesinne
• Pa, ma, kinders & aanneemkind
• Pa, ma, ouers & pleegkind
• Voorbeeld: Moses
• Saamgestelde gesinne
• Pa & kinders & ma & kinders
• Stiefpa of stiefma
Nog moeliker:
• Ma & kinders (+saamblyer)
• Ma & Ma & kinders
• Pa & Pa & kinders
GOD WERK MET GESINNE
• Adam & Eva en seuns: almal uit tuin uit gesit
• Abraham: verbond met hele gesin
• Kornelius: bekering en hele gesin gedoop
• Saggeus
• Samaritaanse vrou “gaan roep jou man”
• Noag se hele gesin gered ( buiten skoonseuns)
GOD SE PRENTJIE VAN KONINKRYK
Gesin
God is pa
Jesus is oudste boetie
Ons is broers en susters
GOD BEGIN GESINNE OM SY SKEPPING NUUT TE MAAK
• Efesiërs: Geesvervulling - huwelik - gesin...